Woord en wyn met Kerneels Breytenbach

Woord en wyn met Kerneels Breytenbach
Muratie se eienaar, Rijk Melck, deel sy beste wyne terwyl skrywer en smulpaap
Kerneels Breytenbach saam aansit vir ʼn heerlike middagete vol kwinkslae.
9 Maart 12:00 vir 12:30 | Muratie, Knorhoekpad | 180min | R250

Book